Ons wíl met jou gesels
As jy dringend met iemand wil gesels kan jy ’n WhatsApp stuur na die volgende nommers en ons bel jou terug, of jy kan enige van die nommers bel en ons sal jou ook terugbel.
Indien dit nie dringend is nie kan jy ook die die vorm voltooi, of e-pos my by joe@cup-a-joe.co.za of roline@cup-a-joe.co.za.






